A week a long time in rugby
Fullback Mils Muliaina believes one week is long enough for his side to turn around their disjointed effort against South Africa – and in the process write his name in the Tri-Nations rugby record book.
Doing so would also see him climb to 23 wins in Tri-Nations tests, level with former halfback Justin Marshall atop the list of 388 players who have contested the tournament since its inception in 1996.
Paranoid All Blacks beef up training security
Security continued to be ramped-up at the All Blacks’ final training session yesterday in a bid to shut-out any prying eyes ahead of Sunday morning’s test against the Springboks.
As usual, the team had several security personnel patrolling the perimeter of the school grounds where they trained and one of them screened the area with his binoculars.
Springboks lineout king Victor Matfield took the All Blacks’ precautions as a “nice compliment” but believed there was no need for the New Zealanders to be so secretive, believing he only needs to view their previous test matches on DVD to analyse game plans.
http://www.rugbyheaven.com.au/news/news/paranoid-abs-beef-up-security/2009/07/31/1248977181503.html
Lineout worries buzz ABs
Chatter about their flaky lineout has followed the All Blacks around Durban this week like a swarm of blowflies.
http://www.stuff.co.nz/sport/rugby/all-blacks/2707795/Lineout-worries-buzz-around-All-Blacks
52# EEE
Dawn is op wittebrood, weer getroud blykbaar.
So se Katman, weet nie of hy kuk praat nie.
Seuna (WPTID) is seker saam op die trip…..ook n ander lastige klein liberalis daai.
Gaan sy pa nog lekker vertel, die oom bly naby ons op Gansbaai.
Hy kom uit n stoere Afrikaanse familie, sy oupa was rektor by Universiteit van die Noorde en sy pa geoloog op Aggeneys.
Ek weet nie waar hy skielik Muslim gedraai het nie, seker die girl friend (sy is bietjie van Harry se kant).
Hy was die voorsitter van die Liberal Students Movement op Maties, se my ‘bronne’ my…
n Regte pyn in die gat, daai outjie.
60# Waarheid daai hoor!
Almal wat geban was op keo woon in dieselfde gebied, behalwe GBS en ek.
62, en ek
63# Ed, was jy ooit geban?
Gedog jy het daai een gesystap?
63/64#
Okaaaaaay, ek onthou nou, hehehehehe!
Daai laaste keer.
#65, ek dink ek was die eerste om ‘n permanent ban te kry. 😀
as ek daai tyd geblog het en nie net gelees het nie sou ek for life geban gewees het…….ek was paar keer so de hel in dat ek ‘n dawn kon kraam…….
Check daai name van die Luiperds op die ander garing 🙂
Hulle het snaakse name. Maak my benoud.. 😀
EEE, ek kan mos nie sit en kyk hoe mense my vriende aanvat nie, dan hak die kop so bietjie uit. Ek weet dit is nie goed nie, maar die goed wat hulle gesê het. Hier gaan 24 uur per dag mense wees wat die plek dophou. Ons soek lekker rugby en kuk praat. Goed soos, Spies kan nie tackle nie. “feite is ook belangrik” 😀
70 en goed soos Spies is die beste? 😆
#71, dit is nou weer die humor kant. Ons moet grappies maak. hehehee
Ok mensies ek moet groet, gaan nou die vieslike N1 trotseer……lekker naweek en lekker rugby kyk……GO BULLS, BOKKEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEE
73# Sien jou Tripples.
Ed, julle moet maar die game trhreads aan die gang hou asb.
Weet nie of ek sal wakker bly tot dan nie, darem n uiltjie geknip daar onder die bome vandag.
Sommer my opslaanstoel binne in die rivierstroomstroom geanker, blikskottel, dit was warm hier vandag!
Maar ons het lekker gebraai darem, klomp pelle wat saamgekom het ook, so ek was besig daar langs die vuur en die bierkoeler…
Pietman, ons sal so maak. Flok, die ander blog lyk nu piele.
Heeeeeeeeeeeeeee haaaaaaaaaaaaaaaaa
Die Lewe is ‘n Lied !!
Hello GBSSSSSSSSSSSieeeeeeeeeeeeeeeeeee,
Amper sulke tyd jong.
77 – Ed,
Hulle wys nie die Leeus / Kwas game of die WP / Leopards game of die Bulls / Boland game op TV nie…. gladnie…. enigste gams wat hulle die naweek wys is:
Sharks o/21 / Cheetahs o/21…. nou aan op SS1
Sharks / Cheetahs….. 19:00 op SS1
More Bokke / All Blacks…. preview begin 16:00, game begin 17:00 op SS1
GBS, dit is sommer kak. Sal maar die google earth satelliet gou oor Ellis Park skyf. Kan nie die game mis nie.
Lions het 20-23 verloor. J Kaplan het blykbaar weer soos ‘n regte asshole geblaas. Ek glo nie die Leeus het al ooit ‘n game gewen waar hy blaas nie.
OK, Game thread is op vir die Cheetahs / Sharks game…
Kom soontoe !!
Users Online
Total 24 users including 0 member, 24 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,431,821 Page Impressions
_