Score:
Cheetahs 12(9) / Sharks 21(9) – Full Time (score in brackets shows Halftime score)
Cheetahs Points:
Penalties (3) and Dropgoal – J L Potgieter
Sharks Points:
Penalties (5) and Dropgoal – Rory Kokkerot, Penalty Monty Dumond
____________________________________________________________________________________________
Teams:
Cheetahs– 15 Hennie Daniller, 14 Danwel Demas, 13 Corné Uys, 12 Robert Ebersohn, 11 Jongi Nokwe, 10 Jacques-Louis Potgieter, 9 Tertius Carse, 8 Francois Uys, 7 Hendro Scholtz (c), 6 Frans Viljoen, 5 David de Villiers, 4 Nico Breedt, 3 WP Nel, 2 Adriaan Strauss, 1 Wian du Preez.
Subs: 16 Richardt Strauss, 17 Coenie Oosthuizen, 18 Izak van der Westhuizen, 19 Kabamba Floors, 20 JP Joubert, 21 Louis Strydom, 22 JW Jonker.
Sharks –Stefan Terblanche (c), Odwa Ndungane/Luzuko Vulindlu, Andries Strauss, Riaan Swanepoel, Lwazi Mvovo, Guy Cronje, Rory Kockott, Ryan Kankowski, Jean Deysel, Jacques Botes, Albert van den Berg, Steven Sykes, Patric Cilliers/Wiehahn Herbst, Craig Burden, Deon Carstens/Patric Cilliers.
Subs: Skipper Badenhorst, Wiehahn Herbst/Dale Chadwick, Michael Rhodes/Nikolai Blignaut, Keegan Daniel, Charl McLeod, Monty Dumond, Waylon Murray.
47th minute:Try number five. Gurthro Steenkamp bursts over. Brummer converts. Bulls 36 Boland 6. There is now only one team on the field.
WP 27-0
Doos het glo al twee driee gedruk….
Cheers Carol!!!
Moes nou 2 games in ‘n ry na daai twee donnerse kommentators luister!!!
92 Seker van mauls af. Hy vat altyd die bal agter
My Bru lees soos volg:
Kwas met 8
WP met 42
Bulls met 55
Sharks met 7
@94
Kan nogal dink dat dit nat is op Nuweland. Baie gereen die laaste twee dae.
Kockett lyk soos n hobitt uit Lord of the rings
Penalty Kokkerot
Sharks 12 / 9
96 Ek het so gehoor – dan doen WP goed om sover voor te loop.
What a catch Mvovo!
David de Villiers speel swak hy kos Vrystaat erg
Penalty Kokkerot
Sharks 15 / 9
As Cheetahs hier verloor het hulle n moerse pad voor om Griekwas te vang!
56th minute: Burton Francis on for Brummer. Brummer was outstanding.
103
Nee wat, Kwas gaan moeilik gevang word. Sharks, Bulls, Lions en WP om te veg vir die ander 3 plekke. Dis nou as die Lions kan opstaan na die verloor…. Hulle moet nog WP en Sharks speel…
Penalty Kokkerot
Sharks 18 / 9
105 Kwas sal ni log top nie. Maar hulle lyk goed vir n semi nou – nie gedink hulle sal die semi haal nie. Kwas het Bulle,WP en Haaie volgende 3 weke.
Semis dalk Bulls, WP, Sharks en Kwas wees in geen spesifieke volgorde nie.
Vodacom Western Province 34 – 0 Platinum Leopards
Second Half
Vodacom Western Province
Tries W de Waal, P Louw, J Pietersen, L Watson x 2
Conversions W de Waal x 3
Penalties W de Waal
61st minute: Jacques Burger scores. Burton Francis converts. Bulls 43 – Boland 6. Stephan Dippenaar on for Stefan Watermeyer.
Fark, die Cheetahd dryf o mooi dan neuk hulle alles op!
Ek het Bulls met 61
Hulle beter nog ‘n paar driee druk!!
Vodacom Western Province 34 – 7 Platinum Leopards
WTF??? Hulle neem die scrummie wat draf sonder die bal af en los die ware spel!
Penalty Cheetahs
Sharks 18 / 12
Ek sien nou eers die X- Bolander x-BloBul wat so van bruinbrood hou is nou opdie veld. Wonner of hy weer vir die vlagman gaan pass?
115 En ex Griekwa
Doos Gesig het wraagtag nog ‘n drie gedruk!!
WP41-7
115 – Koning,
Eet hy sy bruinbrood so met die hande ?? Sit hy botter op ??
117 Imagine hoe gaan die ouens op keo aangaan! Seker nog n maul drie…
118
Nee jong, ek was nie by nie, maar Ex-Player het my vertel. Hy het seker die korsies ge-eet….
Users Online
Total 157 users including 0 member, 157 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,862,791 Page Impressions
_